Laerskool Tuine glo dat sport nie net leerders fisies ontwikkel nie, maar ook kognitief. Ons glo daarin om elke leerder die geleentheid te gee om hul passie op die sportveld uit te leef met sport reg deur die jaar

Rugby
Netbal
Atletiek
Krieket
Sagtebal
Hokkie
Landloop
Jukskei