Organiseerder
Juf. Cornie Vreugdenburg
cornie.laerskooltuine@gmail.com
Die hokkie groei elke jaar sterker. Daar was eers begin met net ‘n 0/13 dogterspan. Ons het nou uitgebrei tot 4 vol spanne wat bestaan uit 0/13 A en 0/13 B asook 0/11 A en 0/11 B. Hierdie skool beoog om nog hoogtes te bereik met die seniorhokkie.
Mini hokkie
Die baba bokkies van Laerskool Tuine het begin in 2021. Ons het tans 0/7, 0/8 en 0/9 spanne.