Organiseerder
Juf. Melissa Theunissen
melissat.laerskooltuine@gmail.com
‘n Klein sport vir ‘n groot brein, ‘n sport wat enige tyd kan gespeel word en ‘n sport wat jy kan aanhou speel tot op jou ou dag. Ons glo daarin dat skaak die kind verbeter buite die sport, met wiskunde vaardighede, strategiesebeplanning en indiviualisme wat groei in die sport.
Ons skaak begin in kwartaal 3 met interne uitspele wat plaasvind, daarna word die spanne gekies wat dan teen skole meedeel in ons area. Kompetisie kweek uitnemendheid, dus laat ons toe dat spelers mekaar uitdaag buite oefen ure om hul rang te verbeter in die skool.