Daar word mini-Trompoppies, mandjiebal, bulletjierugby en
Bev-krieket (mini-krieket) by die skool aangebied.

  Ons kinders neem ook jaarliks deel aan die Afrikaanse Kunsvereniging se vele aktiwiteite.

Die volgende instansies kom een keer per week tydens buitespel by die
skool hulle aktiwiteite aanbied. Inskrywingsvorms vir die aktiwiteite is
beskikbaar by die kleuterskoolkantoor. Betalings geskied direk in die
betrokke instansie se bankrekening, die kleuterskool hanteer geen van
die aktiwiteite se gelde nie.

Ballet en Moderne Danse – Lizette 082 476 9255
Kids Computer on Wheels – Jannie 082 440 0744
Playball – Hendrik 083 384 2720

Playball

Hendrik 083 384 2720

Kids Computer on Wheels

Jannie 082 440 0744

Ballet en Moderne Danse 

Lizette 082 476 9255